Monday 23 March 2020

Kameel Stoepstorie: Roos met 'n storie


In 1991 het Pedri een middag by ons huis in Waterkloofrif, Pretoria gekom. Die seuntjie was 7 jaar oud en gereed om 'n aankondiging te maak.

"Ek het werk gekry - van Maandag af lewer ek 15 Pretoria News koerante af. Soos ek genoem het - hy was 7 jaar oud en het n BMX fiets gehad.
 
Van die News se kant het hy n denimsak gekry vir die koerante. 
Noodeloos om te sĂȘ hy het vir 7 jaar koerante afgelewer. 
Op 'n dag het Ludwig's 'n roos na Pretoria News vernoem het n roosboom vernoem.
Deur die jare het die Pretoria News roos saam met ons gereis. 
Hennie maak elke jaar stiggies van die oorspronklike 3 roosbome. 
Daar is nou nog net een wat nog oorleef het deur die jare. 
About jou rose blom. 

 Till next time 
Hennie & Sandra

No comments:

Post a Comment